Katryn en Kie is 'n versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op 'n prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op 'n ander klank.
Lees meer hier
Volg ons op Sosiale Media
Kliek hier
Sluit aan as jy graag die nuutste nuus, promosies en inligting wil ontvang.