Bekkige Boekie Bundel: Leesvlak 1-4

R1,275.00 R1,100.00
4 reviews

20 Afrikaanse leesboekies

Die kat in die bad, Die hen op die nes, Die vis wat hik, Die bok in die bos, Die bul wat wil rus, Jaap wil gaan slaap, Leen en Kees, Joop loop en droom, Die nuus oor die vuur, Mien kan sien, Die boek in die hoek, Die vrou hou van blou, Die seun wat kreun, Die muis voel tuis, Hein ry met die trein, Die kraai van Mosselbaai, Die vlooi in die kooi, Die koei wat wil broei, Die leeu soek na sneeu, Katryn is bly!


Shipping
Local National

R1,275.00 R1,100.00

Customer Reviews

5.0
4 reviews
Excellent
4
Good
0
Average
0
Poor
0
Terrible
0

Hermann Havenstein.

almost 2 years ago
Hierdie boeke is perfek om my Graad 1 kind se lees op te knap, ek wens net ek het vroeër dit ontdek 😄 Die onderwys departement kan gerus "tips" vang by julle 😆

Susan Opperman.

almost 2 years ago
Excelent books for beginner readers!! Highly recommended. Would also be great for gifts :-)

Santèl Nicholson.

over 1 year ago
Baie oulike boekies

Lumare Engels.

over 1 year ago
Perfekte boekie vir begin lees kindertjies. Die skrif is lekker groot en die lekker a is die regte skoolskrif ronde a wat maklik maak vir Gr1's om te lees.