Leesvlak 1: Leesboekies

R300.00
6 reviews

Die volgende 5 leesboekies is deel van Leesvlak 1:

- Die kat in die bad

- Die hen op die nes

- Die vis wat hik

- Die bok in die bos

- Die bul wat wil rus

Bladsye: 12

Grootte: 125mm x 175mm

Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. 

Leesvlak: Graad 1 Huistaal, Graad 3 EAT


Shipping   Local     National     International  

R300.00

Customer Reviews

5.0
6 reviews
Excellent
6
Good
0
Average
0
Poor
0
Terrible
0

Elzili Ross.

over 2 years ago
Hou baie van die leesboekies..

Kathleen Coetzee.

about 2 years ago
Wonderlike boekies om my kind Afrikaans te leer lees. Oulike, eenvoudige stories en kostlike prentjies

Petro Butler.

about 2 years ago
Excellent.

Lara Pretorius.

almost 2 years ago
Oulik!

Nicke Theron.

over 1 year ago
Pragtige illustrasies, oulike stories maak leestyd pret!!

Christa Smitt.

6 months ago
Wonderful books for early readers.