Leesvlak 1: Bundel

R600.00 R550.00
0 reviews

5 Leesboekies:

(Bladsye: 12, Grootte: 125mm x 175mm, Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 1 Huistaal, Graad 3 EAT)

  • Die kat in die bad
  • Die hen op die nes
  • Die vis wat hik
  • Die bok in die bos
  • Die bul wat wil rus

Digitale Hulpbronpakket:

Hierdie digitale hulpbronne is gebaseer op Leesvlak 1 se vyf leesboekies. Dit fokus op die volgende klanke (/a/; /e/; /i/; /o/; /u/) en bevat ‘n verskeidenheid aktiwiteite om lees- en ander vaardighede te oefen. Dit kan tydens die aanleer van die klanke of vir hersiening gebruik word.

Die pakket bevat die volgende:

  1. Klanke-werkboek

  • Vyf afdelings vir elke boekie in leesvlak 1: 

    • Lees en Praat 

    • Begripslees/Luister

    • Skryf

    • Klanke en Taalwerk

    • Pretblad 

  • 33 Bladsye

  • Werkkaartwenke - hoe om jou werkboek optimaal te benut.

  • Flitskaartwenke vir by die skool en die huis.

  • PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!

  1. Flitskaarte

  • Vyf verskillende flitskaartdokumente - 1 vir elke klank in leesvlak 1.

  • Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas.

  • PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!

  1. Leer Lekker Lees Videos

  • Vyf verskillende videos - 1 vir elke klank in leesvlak 1.

  • Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte.

  • Video van mond wat die klankvorming wys.

  • Videos word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word, maar nie afgelaai en versprei word nie.

 


Shipping   Local     National     International  

R600.00 R550.00