'n Mensie in my Mamma se Pensie
R185.00
’n Mensie in my Mamma se Pensie kom wys die spesiale verhouding tussen ’n Mamma en haar dogtertjie. Vanuit die amper-ousus se oogpunt vertel dit hoe sy die veranderinge in haar Mamma sien en beleef wanneer haar Mamma weer swanger raak.
Grootte: 200mm x 200mm
Bladsye: 24 (Volkleur)
Ouderdom: 2-5 jaar
Die hele boek het duursame, gelamineerde bladsye. Perfek vir klein handjies.
- Shipping Local National International