Leesvlak 3: Bundel

R625.00 R500.00
0 reviews

5 Leesboekies:

(Bladsye: 20, Grootte: 125mm x 175mm, Ouderdom: Stories kan van kleins af gelees word. Leesvlak: Graad 2 Huistaal, Graad 3&4 EAT)

  • Die boek in die hoek
  • Die vrou hou van blou
  • Die seun wat kreun
  • Die muis voel tuis
  • Hein ry met die trein

Digitale Hulpbronpakket:

  1. Klanke-werkboek

  • Vyf afdelings vir elke boekie in leesvlak 3: 

    • Lees en Praat 

    • Begripslees/Luister

    • Skryf

    • Klanke en Taalwerk

    • Pretblad 

  • 33 Bladsye

  • Leeswenke

  • Skakels na Wordwall speletjies om verskeidenheid taalvaardighede te oefen.

  • PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!

  1. Flitskaarte

  • Vyf verskillende flitskaartdokumente - 1 vir elke klank in leesvlak 3.

  • Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas.

  • PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!

  1. Leer Lekker Lees Videos

  • Vyf verskillende videos - 1 vir elke klank in leesvlak 3.

  • Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte.

  • Video van mond wat die klankvorming wys.

  • Videos word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word, maar nie afgelaai en versprei word nie.


Shipping   Local     National     International  

R625.00 R500.00