Leesvlak 3: Digitale Hulpbronpakket
Leesvlak 3: Digitale Hulpbronpakket
Hierdie digitale hulpbronne is gebaseer op Leesvlak 3 se vyf leesboekies. Dit fokus op die volgende klanke (/oe/; /ou/; /eu/; /ui/; /ei/) en bevat ‘n verskeidenheid aktiwiteite om lees- en ander vaardighede te oefen. Dit kan tydens die aanleer van die klanke of vir hersiening gebruik word.
Die pakket bevat die volgende:
-
Klanke-werkboek
-
Vyf afdelings vir elke boekie in leesvlak 3:
-
Lees en Praat
-
Begripslees/Luister
-
Skryf
-
Klanke en Taalwerk
-
Pretblad
-
33 Bladsye
-
Leeswenke
-
Skakels na Wordwall speletjies om verskeidenheid taalvaardighede te oefen.
-
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
-
Flitskaarte
-
Vyf verskillende flitskaartdokumente - 1 vir elke klank in leesvlak 3.
-
Elke stel bevat 5 woorde uit die boekie en 5 prentjies wat daarby pas.
-
PDF formaat: Die hulpbron mag deur die skool/individu wat dit aankoop uitgedruk word. Dit mag egter nie versprei of gedeel word nie!
-
Leer Lekker Lees Videos
-
Vyf verskillende videos - 1 vir elke klank in leesvlak 3.
-
Dieselfde woorde en prente as die flitskaarte.
-
Video van mond wat die klankvorming wys.
-
Videos word op Google Drive gedeel en kan herhaaldelik gekyk word, maar nie afgelaai en versprei word nie.
- Shipping Local National International